Ehlerskroon
Boerdery
is
a
familie
plaas,
dit
is
al
vir
menigte
jare
en
‘n
hele
paar
generasies.
Oupa,
Seun
en
Kleinseun,
elk
dra
‘n
harts-
passie
vir
boer
en
meer
spesifiek,
die
Bonsmara…..
a
fasinerende
dier,
geteel
vir
sy
grootte
en
perfekte
verenigbaarheid
met
die
Suid
Afrikaanse klimaat en toestande.
Op
hierdie
plaas
word
daar
eerstens
met
die
hart
geboer,
met
deer
-
nis
en
toewyding.
Op
Ehlerskroon
glo
ons
dat
die
een
nie
sonder
die
ander kan bestaan nie.
Die
vele
jare
se
ondervinding
in
die
teling
en
grootmaak
van
hierdie
majesteuse
dier,
is
wat
Ehlerskroon
uitsonder
tussen
sy
menigte
eweknieë.
Dit
is
vanuit
hierdie
ondervinding
dat
die
Veevoere
afdel
-
ing
van
die
besigheid
gegroei
en
uitgebrei
het
tot
nog
‘n
suksesvolle
produk wat op die plaas Ehlerskroon geproduseer word.
Hier op Ehlerskfoon boer ons met die hart van ‘n boer….