Ehlerskroon het deur die jare die mees voedsame Veevoere vir ons Bonsmaras ontwikkel en verskaf ook aan ander boere landwyd. Ons gebruik slegs die beste kwaliteit Fosfaat bronne, wat maksimale oplosbaarheid en beskikbaarheid van die Fosfaat verseker. Die Fosfaat bronne wat ons gebruik beskiks oor maksimale bio-opname. Moet nooit die belangrikheid van spoor elemente onderskat nie. All die bogenoemde produkte bevat ons beproefde spoor element mengsel vir al die areas waarin ons spesialiseer. Ons produkte word verpak in 30kg sakke wat voorsiening maak vir maklike hantering. Ons produkte is stof vry en geformuleer om die sifting van mikro deeltjies te voorkom. Produkte wat Ureum bevat moet gebruik word tesame met die nodige voorsorgmaatreëls en behoort verkieslik van die reën beskerm word. Tydens die ver- voer van die produk sonder enige seile of beskerming van die elemente, moet daar verseker word dat die voertuig oor voldoende dreinerings fasiliteite beskik. Beeste ontwikkel a “sout-honger” as daar nie genoeg sout in hul dieet is nie. Wees asb. bedag daarop dat Lek wat Ureum bevat nooit aan “sout-honger” diere gegee moet word nie. Hierdie diere neig om te veel te eet wat beteken dat hul dan Ureum vergiftiging opdoen. Voer eers hierdie diere met skoon sout vir ten minste een week. Ons gebruik slegs rou materiale van die hoogste gehalte en ons beleid is om die beste produk teen die beste moontlike pryse aan ons kliënte te verskaf. Vir hierdie rede glo ons dat ons produkte absoluut ekonomies sin maak wanneer dit kom by die aankoop van noodsaaklike aanvullings vir veevoere. BELANGRIKE INFORMASIE: Al ons produkte is getoets op ons eie bees en skaap kuddes. Gevolglik waarbord ons die effektiwiteit van ons produkte, en dat die inname volumes korrek is. EHLERSKROON SE VEEVOERPRODUKTE IS ALMAL GEREGISTREER BY DIE DEPARTEMENT VAN LANDBOU WAT DIE SAMESTELLING VAN DIE PRODUKTE WAARBORG.
Die Ehlerskroon Veevoer produkte se pryse kompeteer gunstig met die self-vermenging van sout en Fosfaat vanuit beskikbare bronne en hou die volgende voordele in vir kuddes. Ehlerskroon Veevoer produkte bevat al die nodige spoor elemente Daar is geen vermorsing wat veroorsaak word by die self vermemngings prosedure nie. Spaar op tyd en arbeid benodig vir self-vermenging. Ehlerskroon Veevoer produkte is stof vry en 30kg sakke vergemaklik die hantering van die produk.
Diere kry byvoeding om hulle te stimuleer om voedingstowwe in te neem. Die lek bestanddele moet die weiding aanvul en terselde tyd die optimale benutting van die beskikbare plantmateriaal verseker. Dit is belangrik dat die regte voedingstowwe vir elke tyd van die jaar gegee word. Mikro- flora is noodsaaklik vir vertering in die rumen. Lek moet nie die beskikbare ruvoer vervang nie, maar moet dit bloot aanvul. Byvoedings is slegs doeltreffend as genoeg ruvoer beskikbaar is. As die lek inname te hoog is, is daar gewoonlik te min ruvoer beskikbaar. Lek moet smaaklik wees en moet gereeld gegee word. Winter lekke moet daagliks gegee word, om te verseker dat die mikro-flora in die rumen nie afneem nie. Proteien is noodsaaklik vir die vorming van die mikro-flora. Die Proteien inhoud van natuurlike weiding verander gedurende die jaar soos op die grafiek aangedui.

Wanneer Lekke as byvoeding aan herkouers gegee word, moet drie grondbeginsels in gedagte gehou word.

Johan Ehlers: +27 82 892 2921 Johan Ehlers Jnr.: +27 67 748 7430
R555 Delmas Mpumalanga, 2210 S26.1002925, E28.7266517
info@ehlerskroon.co.za www.ehlerskroon.co.za www.ehlerskroonboerdery.co.za
DIERELEK
Ehlerskroon het deur die jare die mees voedsame Veevoere vir ons Bonsmaras ontwikkel en verskaf ook aan ander boere landwyd. Ons gebruik slegs die beste kwaliteit Fosfaat bronne, wat maksi- male oplosbaarheid en beskikbaarheid van die Fosfaat verseker. Die Fosfaat bronne wat ons gebruik beskiks oor maksimale bio- opname. Moet nooit die belangrikheid van spoor elemente onderskat nie. All die bogenoemde produkte bevat ons beproefde spoor element mengsel vir al die areas waarin ons spesialiseer. Ons produkte word verpak in 30kg sakke wat voorsiening maak vir maklike hantering. Ons produkte is stof vry en geformuleer om die sifting van mikro deeltjies te voorkom. Produkte wat Ureum bevat moet gebruik word tesame met die nodige voorsorgmaatreëls en behoort verkieslik van die reën beskerm word. Tydens die vervoer van die produk sonder enige seile of beskerming van die elemente, moet daar verseker word dat die voertuig oor voldoende dreinerings fasiliteite beskik. Beeste ontwikkel a “sout-honger” as daar nie genoeg sout in hul dieet is nie. Wees asb. bedag daarop dat Lek wat Ureum bevat nooit aan “sout-honger” diere gegee moet word nie. Hierdie diere neig om te veel te eet wat beteken dat hul dan Ureum vergiftiging opdoen. Voer eers hierdie diere met skoon sout vir ten minste een week. Ons gebruik slegs rou materiale van die hoogste gehalte en ons beleid is om die beste produk teen die beste moontlike pryse aan ons kliënte te verskaf. Vir hierdie rede glo ons dat ons produkte absoluut ekonomies sin maak wanneer dit kom by die aankoop van noodsaaklike aanvullings vir veevoere. BELANGRIKE INFORMASIE: Al ons produkte is getoets op ons eie bees en skaap kuddes. Gevolglik waarbord ons die effektiwiteit van ons produkte, en dat die inname volumes korrek is. EHLERSKROON SE VEEVOERPRODUKTE IS ALMAL GEREGISTREER BY DIE DEPARTEMENT VAN LANDBOU WAT DIE SAMESTELLING VAN DIE PRODUKTE WAARBORG.
Die Ehlerskroon Veevoer produkte se pryse kompeteer gunstig met die self-vermenging van sout en Fosfaat vanuit beskikbare bronne en hou die volgende voordele in vir kuddes. Ehlerskroon Veevoer produkte bevat al die nodige spoor elemente Daar is geen vermorsing wat veroorsaak word by die self ver- memngings prosedure nie. Spaar op tyd en arbeid benodig vir self-vermenging. Ehlerskroon Veevoer produkte is stof vry en 30kg sakke verge- maklik die hantering van die produk.
Diere kry byvoeding om hulle te stimuleer om voedingstowwe in te neem. Die lek bestanddele moet die weiding aanvul en terselde tyd die optimale benutting van die beskikbare plantmateriaal verseker. Dit is belangrik dat die regte voedingstowwe vir elke tyd van die jaar gegee word. Mikro- flora is noodsaaklik vir vertering in die rumen. Lek moet nie die beskikbare ruvoer vervang nie, maar moet dit bloot aanvul. Byvoedings is slegs doeltreffend as genoeg ruvoer beskikbaar is. As die lek inname te hoog is, is daar gewoonlik te min ruvoer beskikbaar. Lek moet smaaklik wees en moet gereeld gegee word. Winter lekke moet daagliks gegee word, om te verseker dat die mikro-flora in die rumen nie afneem nie. Proteien is noodsaaklik vir die vorming van die mikro-flora. Die Proteien inhoud van natuurlike weiding verander gedurende die jaar soos op die grafiek aangedui.

Wanneer Lekke as byvoeding aan herkouers

gegee word, moet drie grondbeginsels in

gedagte gehou word.

Johan Ehlers: +27 82 892 2921 Johan Ehlers Jnr.: +27 67 748 7430
R555 Delmas Mpumalanga, 2210 S26.1002925, E28.7266517
info@ehlerskroon.co.za www.ehlerskroon.co.za www.ehlerskroonboerdery.co.za
DIERELEK
Johan Ehlers: +27 82 892 2921 Johan Ehlers Jnr.: +27 67 748 7430
EHLERSKROON BOERDERY BONSMARAS / VEEVOERE Dr. A Ehlers BSc. MSc. Dsc ; J H Ehlers Dip Landbou ; J H Ehlers (Jnr) Dip Landbou
KOPIEREG @ 2025 | EHLERSKROON BOERDERY & VEEVOERE | jacqueline designs
1974 Ehlerskroon Vanaf