Hoofblad | Algemene Inligting | Kontak Ons | Veevoer Produkte | Foto's | Blank
Hoofblad
Algemene inligting
Kontak Ons
Veevoer Produkte
Bonsmaras
Veiling
ALGEMENE INLIGTING
: 013 665-3952
: 011 455-4983
: 082 892 2921
Fax: 013 665-3108
E-mail:
1.Al die produkte is geregistreer by die departement van lanbou,wat die samesteling van die produkte waarporg
2.Ons produkte bevat geen afval materiaal nie en word vervaardig van rou materiaal van die hoogste gehalte .
3.Dit is stofvry en geformuleer om te verhoed dat microdeeltjies uitsak.
Verpak in maklike hanteerbare sakies van 30 kg
4.Ons beleid is om besparings deur te gee na die verbruiker en daarom glo ons produkte die mees ekonomiese oplossing bied vir noodsaaklike byvoedings
5.Produkte van Ureum Bevat moet met die nodige voorsorg maatreels gevoer word soos op die ingesloote etiketteaangedui Indien voerbakke wat gate onderin het gebruik word, kan dit selfs gedunede die reenseisoen buite gevoer word.
Kontak Ons