Ehlerskroon Winter Wenner

Hierdie produk is spesiaal geformuleer vir streke met ‘n ernstige fosfaat tekort. Dit is soortgelyk en het dieselfde voordele van Proteïenlek EP450, maar bevat meer as twee keer die hoeveelheid fosfor.

Inname wissel van 350 - 500 gm per bees per dag afhangende van die toestand van die weiding.

Die produk is stofvry en word in sakkies van 30 kg verpak wat maklik deur een persoon hanteer kan word. Dit bevat ureum en moet met die nodige voorsorgmaatreëls gebruik word.

Hierdie is ‘n kliëntemengsel en is nie geskik vir herverkoopsdoeleindes nie.

Tekstuur

Tipiese Samestelling

 
Proteïen
450 gm/kg
 
Kalsium
22 gm/kg
 
Fosfor
12 gm/kg
 
Ureum (maksimum)
140 gm/kg
 
Vog (maksimum)
120 gm/kg
 
Metaboliese Energie
5.1 MJ
 
Selenium
1 mgm/kg
 
Koper
70 mgm/kg
 
Kobalt
1 mgm/kg
 
Sink
200 mgm/kg
 
Mangaan
300 mgm/kg
 
Jodium
4 mgm/kg
 
Yster
400 mgm/kg