Ehlerskroon Skaaplek

Die produk kan ad-lib gevoer word. In ons eie proewe het ons innames verkry van 75 gm per skaap per dag. Die inname kan egter meer wees indien die skape nie aan sout gewoond is nie.

Hierdie produk bevat nie ureum nie, is stofvry en word in sakkies van 30 kg verpak wat maklik deur een persoon hanteer kan word.

Hierdie is ‘n kliëntemengsel en is nie geskik vir herverkoopsdoeleindes nie.

Tekstuur

Tipiese Samestelling

 
Proteïen (minimum)
135 gm/kg
 
Fosfor
9.5 gm/kg
 
Kalsium
23 gm/kg
 
Vog (maksimum)
120 gm/kg
 
Ammonium-Chloried
2 gm/kg
 
Metaboliese Energie
5.9 MJ
 
Selenium
0.3 mgm/kg
 
Kobalt
1 mgm/kg
 
Sink
50 mgm/kg
 
Mangaan
30 mgm/kg
 
Yster
50 mgm/kg