Ehlerskroon Beesblokke

Hierdie is ‘n proteïen-mineraal byvoeding vir herkouers in blok vorm. Hierdie produk bevat nie ureum nie en die aanbevole inname is 100 gm per bees per dag.

Om te voer, haal die deksel af en plaas die onderste deel wat die blok bevat in die deksel om ‘n sterk voerbak te maak.

Hierdie is ‘n kliëntemengsel en is nie geskik vir herverkoopsdoeleindes nie.

Tipiese Samestelling

 
Proteïen (minimum)
140 gm/kg
 
Fosfor (minimum)
50 gm/kg
 
Kalsium (maksimum)
85 gm/kg
 
Vog (maksimum)
120 gm/kg
 
Metaboliese Energie
0.6 MJ
 
Selenium
0.12 mgm/kg
 
Kobalt
0.07 mgm/kg
 
Koper
15 mgm/kg
 
Yster
95 mgm/kg
 
Mangaan
28 mgm/kg
 
Sink
40 mgm/kg