EHLERSKROON VEEVOERE

   DIERELEK  
Ehlerskroon het deur die jare die mees voedsame Veevoere vir ons Bonsmaras ontwikkel en verskaf ook aan ander boere landwyd. Ons gebruik slegs die beste kwaliteit Fosfaat bronne, wat maksimale oplosbaarheid en beskikbaarheid van die Fosfaat verseker. Die Fosfaat bronne wat ons gebruik beskiks oor maksimale bio-opname. Moet nooit die belangrikheid van spoor elemente onderskat nie. All die bogenoemde produkte bevat ons beproefde spoor element mengsel vir al die areas waarin ons spesialiseer. Ons produkte word verpak in 30kg sakke wat voorsiening maak vir maklike hantering. Ons produkte is stof vry en geformuleer om die sifting van mikro deeltjies te voorkom. Produkte   wat   Ureum   bevat   moet   gebruik   word   tesame   met   die      nodige   voorsorgmaatreëls   en   behoort   verkieslik   van   die   reën   beskerm   word.     Tydens   die   vervoer   van   die   produk   sonder   enige   seile   of   beskerming   van   die   elemente,   moet   daar   verseker   word   dat   die   voertuig   oor   voldoende dreinerings fasiliteite beskik. Beeste   ontwikkel   a   “sout-honger”   as   daar   nie   genoeg   sout   in   hul   dieet   is   nie.      Wees   asb.   bedag   daarop   dat   Lek   wat   Ureum   bevat   nooit   aan   “sout- honger”   diere   gegee   moet   word   nie.      Hierdie   diere   neig   om   te   veel   te   eet   wat   beteken   dat   hul   dan   Ureum   vergiftiging   opdoen.   Voer   eers   hierdie diere met skoon sout vir ten minste een week. Ons   gebruik   slegs   rou   materiale   van   die   hoogste   gehalte   en   ons   beleid   is   om   die   beste   produk   teen   die   beste   moontlike   pryse   aan   ons   kliënte   te verskaf.      Vir   hierdie   rede   glo   ons   dat   ons   produkte   absoluut   ekonomies   sin   maak   wanneer   dit   kom   by   die   aankoop   van   noodsaaklike   aanvullings   vir veevoere. BELANGRIKE   INFORMASIE:      Al   ons   produkte   is   getoets   op   ons   eie   bees   en   skaap   kuddes.      Gevolglik   waarbord   ons   die   effektiwiteit   van   ons produkte, en dat die inname volumes korrek is. EHLERSKROON   SE   VEEVOERPRODUKTE   IS   ALMAL   GEREGISTREER   BY   DIE   DEPARTEMENT   VAN   LANDBOU   WAT   DIE   SAMESTELLING VAN DIE PRODUKTE WAARBORG.
EHLERSKROON BOERDERY BONSMARAS / VEEVOERE Dr. A Ehlers BSc. MSc. Dsc ; J H Ehlers Dip Landbou ; J H Ehlers (Jnr) Dip Landbou
GAAN TERUG GAAN TERUG
Kopiereg @ 2017 |  Ehlerkskroon Boerdery & Veevoere

EHLERSKROON VEEVOERE

Ehlerskroon     het     deur     die     jare     die     mees     voedsame Veevoere   vir   ons   Bonsmaras   ontwikkel   en   verskaf   ook   aan ander boere landwyd. Ons   gebruik   slegs   die   beste   kwaliteit   Fosfaat   bronne,   wat maksimale     oplosbaarheid     en     beskikbaarheid     van     die Fosfaat verseker. Die     Fosfaat     bronne     wat     ons     gebruik     beskiks     oor maksimale bio-opname. Moet     nooit     die     belangrikheid     van     spoor     elemente onderskat nie. All   die   bogenoemde   produkte   bevat   ons   beproefde   spoor element mengsel vir al die areas waarin ons spesialiseer. Ons   produkte   word   verpak   in   30kg   sakke   wat   voorsiening maak vir maklike hantering. Ons   produkte   is   stof   vry   en   geformuleer   om   die   sifting   van mikro deeltjies te voorkom. Produkte   wat   Ureum   bevat   moet   gebruik   word   tesame   met die      nodige   voorsorgmaatreëls   en   behoort   verkieslik   van die    reën    beskerm    word.        Tydens    die    vervoer    van    die produk     sonder     enige     seile     of     beskerming     van     die elemente,   moet   daar   verseker   word   dat   die   voertuig   oor voldoende dreinerings fasiliteite beskik. Beeste   ontwikkel   a   “sout-honger”   as   daar   nie   genoeg   sout in   hul   dieet   is   nie.      Wees   asb.   bedag   daarop   dat   Lek   wat Ureum   bevat   nooit   aan   “sout-honger”   diere   gegee   moet word   nie.      Hierdie   diere   neig   om   te   veel   te   eet   wat   beteken dat   hul   dan   Ureum   vergiftiging   opdoen.   Voer   eers   hierdie diere met skoon sout vir ten minste een week. Ons   gebruik   slegs   rou   materiale   van   die   hoogste   gehalte en    ons    beleid    is    om    die    beste    produk    teen    die    beste moontlike   pryse   aan   ons   kliënte   te   verskaf.      Vir   hierdie rede   glo   ons   dat   ons   produkte   absoluut   ekonomies   sin maak   wanneer   dit   kom   by   die   aankoop   van   noodsaaklike aanvullings vir veevoere. BELANGRIKE   INFORMASIE:      Al   ons   produkte   is   getoets op   ons   eie   bees   en   skaap   kuddes.      Gevolglik   waarbord ons   die   effektiwiteit   van   ons   produkte,   en   dat   die   inname volumes korrek is. EHLERSKROON    SE    VEEVOERPRODUKTE    IS    ALMAL GEREGISTREER       BY       DIE       DEPARTEMENT       VAN LANDBOU      WAT      DIE      SAMESTELLING      VAN      DIE PRODUKTE WAARBORG.
EHLERSKROON BOERDERY BONSMARAS / VEEVOERE Dr. A Ehlers BSc. MSc. Dsc ; J H Ehlers Dip Landbou ; J H Ehlers (Jnr) Dip Landbou
GAAN TERUG GAAN TERUG
   DIERELEK