LEES VERDER

EHLERSKROON VEEVOERE

BELANGRIKE INFORMASIE
   DIERELEK  
EHLERSKROON BOERDERY BONSMARAS / VEEVOERE Dr. A Ehlers BSc. MSc. Dsc ; J H Ehlers Dip Landbou ; J H Ehlers (Jnr) Dip Landbou
Diere   kry   byvoeding   om   hulle   te   stimuleer   om   voedingstowwe   in te    neem.        Die    lek    bestanddele    moet    die    weiding    aanvul    en terselde     tyd     die     optimale     benutting     van     die     beskikbare plantmateriaal     verseker.          Dit     is     belangrik     dat     die     regte voedingstowwe   vir   elke   tyd   van   die   jaar   gegee   word.      Mikro-flora is noodsaaklik vir vertering in die rumen. Lek   moet   nie   die   beskikbare   ruvoer   vervang   nie,   maar   moet   dit bloot   aanvul.      Byvoedings   is   slegs   doeltreffend   as   genoeg   ruvoer beskikbaar   is.     As   die   lek   inname   te   hoog   is,   is   daar   gewoonlik   te min ruvoer beskikbaar. Lek   moet   smaaklik   wees   en   moet   gereeld   gegee   word.      Winter lekke   moet   daagliks   gegee   word,   om   te   verseker   dat   die   mikro- flora   in   die   rumen   nie   afneem   nie.      Proteien   is   noodsaaklik   vir   die vorming van die mikro-flora.  Die   Proteien   inhoud   van   natuurlike   weiding   verander   gedurende die jaar soos op die grafiek aangedui.

Wanneer Lekke as byvoeding aan herkouers gegee word, moet drie grondbeginsels in gedagte gehou word.

Kopiereg @ 2017 |  Ehlerkskroon Boerdery & Veevoere

EHLERSKROON VEEVOERE

BELANGRIKE INFORMASIE
EHLERSKROON BOERDERY BONSMARAS / VEEVOERE Dr. A Ehlers BSc. MSc. Dsc ; J H Ehlers Dip Landbou ; J H Ehlers (Jnr) Dip Landbou
Diere kry byvoeding om hulle te stimuleer om voedingstowwe in te neem.  Die lek bestanddele moet die weiding aanvul en terselde tyd die optimale benutting van die beskikbare plantmateriaal verseker.  Dit is belangrik dat die regte voedingstowwe vir elke tyd van die jaar gegee word.  Mikro-flora is noodsaaklik vir vertering in die rumen. Lek moet nie die beskikbare ruvoer vervang nie, maar moet dit bloot aanvul.  Byvoedings is slegs doeltreffend as genoeg ruvoer beskikbaar is.  As die lek inname te hoog is, is daar gewoonlik te min ruvoer beskikbaar. Lek moet smaaklik wees en moet gereeld gegee word.  Winter lekke moet daagliks gegee word, om te verseker dat die mikro-flora in die rumen nie afneem nie.  Proteien is noodsaaklik vir die vorming van die mikro-flora.  Die Proteien inhoud van natuurlike weiding verander gedurende die jaar soos op die grafiek aangedui.

Wanneer Lekke as byvoeding aan herkouers gegee word, moet

drie grondbeginsels in gedagte gehou word.

   DIERELEK