Ehlerskroon Veevoere

Ehlerskroon se veevoerprodukte is almal geregistreer by die departement van landbou wat die samesteling van die produkte waarborg. Ons produkte bevat geen afval materiaal nie en word vervaardig van rou materiaal van die hoogste gehalte.

Ehlerskroon Veevoere is stofvry en geformuleer om te verhoed dat mikrodeeltjies uitsak en is verpak in maklik hanteerbare sakkies van 30kg. Ons beleid is om besparings deur te gee na die verbruiker en daarom glo ons dat ons produkte die mees ekonomiese oplossing bied vir u vee se byvoedingsbehoeftes.

Ehlerskroon Bonsmaras

Ehlerskroon Bonsmara Stoet is in 1974 op aanbeveling van Professor Johan Grosskopf begin. Teelmateriaal was van vooraanstaande telers soos Bristow, Robert Taute, Koos van Amstel, Amfarms, Dr. Badenhorst en die destydse staatskudde verkry...

Lees meer

Ons Kudde

Volgende Veiling

31 Augustus 2011 om 11h00.

Plaas Goedgedacht, Delmas.

Vir meer inligting, kontak

Johan Ehlers by 082 892 2921.